Dis nie die harde musiek wat so erg pla nie, dis die instrument waardeur die klank kom wat dit so verkak maak. As daai musiek blêr is dit 'n probleem, ordentlike speakers kan ek hanteer en luister meestal my musiek kliphard.
Hier's so enetjie vir jou, gooi daai volume. 💪