Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Vis Arend

    The CRF300L thread

    Daai sukkel ek om te hanteer, dit krap sommer my gatsnare verskirklik deurmekaar. Al wat ek kan sê is, sterkte.
  2. Vis Arend

    The CRF300L thread

    Wat los jy uit? Het Mamma 3:30 kom inkruip na die wyndrink sessie? :unsure: :ROFLMAO: :love:
  3. Vis Arend

    Footpeg Diaries

    Ai, dat so great trip op so hartseer noot moet eindig. 😢 RIV Bob, alle meegevoel aan sy geliefdes, familie en vriende, 'n groot boom het geval. Dankie Footpeg Dairies vir die awesome reeks, ek geniet al jul episodes, maar die een was baie spesiaal met 'n spesiale groep pelle, om als te...
  4. Vis Arend

    The Chinese tsunami

    Nee wat, jy slaan die spyker op die kop. (y)
  5. Vis Arend

    Vark me!!!

    Waar daar 'n wil is, is daar 'n weg. 💪
  6. Vis Arend

    CRF300 Rally thread

    Yip, just check what your insurance define as a public road. Mine says it must be a numbered-, public road.
  7. Vis Arend

    The CRF300L thread

    Nog nie, maar daai moontlikheid is nie uitgesluit nie. Nou sien ek @teebag sin, ek dink dit is 'n briljante idee, ek skat ek gaan ook daai idee gebruik, dan is die fiets dalk nog ligter. ;)
  8. Vis Arend

    The CRF300L thread

    Ek het my bike gekry met die lisensie skyf gemonteer soos op die foto en hom net daar gelos. Nog geen probleem met hom daar gehad nie. Nie my fiets nie.
  9. Vis Arend

    Best & quickets route to ride bike from Cape Town to Durban,,,,

    That is the shortest and best route, the coastal route is not the shortest. If you take the coastal route you can add another 4 to 5 hours, if not more, to your time. Just a side note, Mthatha is not that bad, you just need to know your way through there, it's the little towns in-between...
  10. Vis Arend

    Spot needed for "Demo Sale" near ORT

    Ek weet van niks naby nie, maar ons het een jaar by 'n karavaanpark gebly daar naby Halfway Toyota Honeydew voordat ons op Botswana toe is. Weet nie hoe vêr dit van OTR is nie, maar vir my is als vêr daar. Die plek se naam is Caravan and Camping @ Country Park, Johannesburg, Muldersdrift...
  11. Vis Arend

    The Chinese tsunami

    Netso Pedri, Nannie wat leerwerk doen betaal groot geld vir die leerwerk tools en hardeware soos rivets, knippies, buckles ens. Tot ons skok vind ons uit die verskaffers hier in SA koop die goed aan van Temu. Die verskaffer in SA vra haar bv. R100 vir 10 D-rings, Nannie koop dieselfde...
  12. Vis Arend

    The Chinese tsunami

    Daar is vele kante aan die storie. Jou voorbeeld van kleiner besighede soos RockFox hou water, hoe kompeteer hulle met plekke soos Temu ens, dit raak elke dag net moeiliker vir van die kleiner besighede en as ons hulle nie gaan bystaan nie gaan die plekke toemaak. Die probleem kom in waar...
  13. Vis Arend

    The CRF300L thread

    Jy sien mos dis 'n handige vashou plek. ;)
  14. Vis Arend

    My Honda CRF250L ownership experience

    The bikes were packed as a test run for a 5/6 weeks Nam/Botswana BUDGET camping trip in the near future. The luggage worked perfectly, and although we look overloaded it was not the case. The bikes handled the load just fine. We however need that space on top of the luggage for additional...
  15. Vis Arend

    My Honda CRF250L ownership experience

    Dankie Johan, hulle is meer as baie gemaklik. Myne is die verhoogde saal van "Seat Concept", Nannie het die laer een. Tien keer gemakliker as die oorspronklike saals, ek wil my amper verstout om te sê hulle is gemakliker as my S10 se saal, ons sit heeldag op daai saals sonder ongemak. Hulle is...
  16. Vis Arend

    My Honda CRF250L ownership experience

    Agree 100% about the price, but in our case worth every cent. Where do I add an extra 3 or 6 liters of petrol?
  17. Vis Arend

    My Honda CRF250L ownership experience

    Brandstoflesing bly omtrent dieselfde, met tyd het ons egter uitgevind jy kom verder op "reserve" as met die OM tenk. Die tenks is swart, jy kan nie die vlak van buite sien nie, jy moet staatmaak op die lesing op die intrumentpaneel. Die "after marked" tenks lyk so te sê soos die oorspronklike...
  18. Vis Arend

    My Honda CRF250L ownership experience

    Jy het nog die standaard tenk. Ek het after marker tenks bestel deur Chris van Flying Brick, 13l, vir my Rally en vir die vrou se L, dit maak 'n groot verskil. Ons hardloop met gemaak oor die 300km op 'n tenk, dan is ons vol gelaai. Op my Rally het die reserve een keer aangekom hier by die...
  19. Vis Arend

    RIP Legadema

    Ditto RIV ou GROTE.
  20. Vis Arend

    The CRF300L thread

    Pragtig, baie goeie beskrywing en mooi foto's van die m/fiets. (y)
Top