Die geel pad is die Hobas ingang na Visrivier Canyon, die rooi track is die Weste kant se roete, jy kom uit by Fish River Lodge, redelike duur plek, hulle cater eintlik vir buitelandse gaste, die mense word sommer ingevlieg na die lodge toe, maar gawe mense wat die plek bestuur. :oops...