Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. grim101

    Na al die jare leer ek nog iets van vroulief

    Dis seker te laat om die toets te doen as jy 10 jaar getroud is ne.
  2. grim101

    Na al die jare leer ek nog iets van vroulief

    Dit hang af, maak die pille dinge styf of voel jy heel pap. Rattex proe gewoonlik soet.:p
  3. grim101

    Na al die jare leer ek nog iets van vroulief

    As julle winkels toe gaan en sy koop goed wat jy nie weet hoekom of vir wat dit gebruik word nie, ja! Eet jou kos mooi, meeste mans proe nie eers die gif nie. 🤣🤣🤣
  4. grim101

    slaapplek in Baviaans

    Al n paar keer hier gebly. Vroeg in die kloof om uit te rus vir die volgende dag. https://bokloof.co.za/
  5. grim101

    Wil bietjie gaan Bike Ry.....🥺🥺🥺🥺

    Nout jy my sommer lus gemaak...maar tussen vrou, tweeling, kinderpartytjies, WERK 😵 is dit buite my bereik tot die nuwe jaar. Kry my jammer... hahahah Ry en moenie terugkyk vir 'n paar dae nie!! Enjoy
  6. grim101

    Black Friday - so what did you buy?

    Self genoeg voorraad gekoop dat die familie nie gou kan kla daars nie papier nie.
  7. grim101

    Black Friday - so what did you buy?

    Ek Onthou die dae toe ek met pen en papier gesit het en uitwerk wat kos dit per doek. 😃
  8. grim101

    Black Friday - so what did you buy?

    Ek en my vrou noem dit romanties as die kaas en wyn uitgehaal word.
  9. grim101

    Stone Throwing - Cape Town

    Sulke tye moet n trok net daarna bo oor hulle ry. Ek het geen gevoel vir sulke mense nie, sal hom met my hande verwurg en rustig slaap.
  10. grim101

    Girls with bikes!

    Lekker lag ek nou. Nee wat, ek sien duidelik dinge raak wat saak maak. My vrou sê altyd ek mis niks.
  11. grim101

    sunrise/sunset photos

    Sonopkoms op Victoria wes/Loxton pad.
  12. grim101

    Drone fotos/videos

    I got 500m height on my Spark. Never ever accept updates
  13. grim101

    Drone fotos/videos

    Olifantsrivier
  14. grim101

    Down on the farm with the Bushlander

    https://www.landbou.com/landbou/veilings/kyk-boerbok-ooi-steel-kollig-op-nasionale-veiling-20241018?fbclid=IwY2xjawGA011leHRuA2FlbQIxMQABHV0m43Um120GuahKsAbWRB2oMIV990rialrnGGMBqZSeY8SJeerIB4-yQg_aem_09uvmJvngtorN3gsmwFqcQ&sfnsn=scwspmo Paar goeie pryse.
  15. grim101

    Sold 2006 GSA - 121500km - Kraaifontein Western Cape - R42 000

    Vir daai prys kan jy daai kosmetiese dinge miskyk en self uitsort.glwts. 😱
  16. grim101

    TR's and Pics : Sethuthuthu Bash, Meiringskloof 2024

    Klink of julle dit geniet het. Ek hoor daar gaan elke kwartaal nou so bederf wees🤪... ek gaan nie weer uitmis nie.
  17. grim101

    Hoeveel km het jou strom op???

    2007 model, gekoop vir R46000. Meer as 10 jaar later. 67000km Foto van 2013 en nou. Selfde bike, baadjie, broek, tankbag, topboks. Ek besef eks 'n boring mens 😀
  18. grim101

    See tot Karoo met my Vstrom

    Gaan so bietjie boeke vat op youtube en kyk of ek dit kan diy.
  19. grim101

    See tot Karoo met my Vstrom

    Dink wel my nek bearings is los of fout mee toe ek daai laaste growwe stuk ry. Defnitief 'n speling as jy stop, en so knak geluid.
  20. grim101

    See tot Karoo met my Vstrom

    Kyk nou net! Daai opslaan tuk tuk is briljant!
Top