Gister vir eerste keer in maande gaan bike ry en net so 50 km van huis af toe wil bike nie start nie.
Ignition kom aan, pomp prime, maar niks gebeur as jy starter knop druk nie.
Kry toe n bult en running hom en na ek uit asem was, start hy toe.
So ek neem aan dis nie n sensor op kickstand of...