Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. grim101

    See tot Karoo met my Vstrom

    Sien die damme, maar sien nie altyd dit wat geplant is agter die koppe nie.
  2. grim101

    See tot Karoo met my Vstrom

    Sien die huis by die voet van Rooibergpas. Iemand het moeite en geld spandeer om sy vensters toe te slaan. Gate geboor en daai hout stewig in die muur vasgebout. Ek wonder altyd wats die storie. Bietjie skoonmaak en liefde, dan is dit 'n lekker huis. Daars n stuk grond voor hom, wat baie jare...
  3. grim101

    See tot Karoo met my Vstrom

    Ek staar so in die verte in en sien skielik iets wat dwars voor my lê in die pad. Kon nie uitswaai nie en lig net my voete op. Stop om te kyk en sien toe die plat kop vir my kyk. Lyk nie of hy oets oorgekom het nie? Pad split Vanwyksdorp/Herbertsdale en ek swaai links. Eet toe iets in...
  4. grim101

    See tot Karoo met my Vstrom

    Vanoggend vroeg wakker en pak vir die stuk huis toe. Mistig, nat en koel buite. Perfek! Plan is Tradouwspas tot in Barrydale, dan Brandrivier afdraai so 18km uit Barrydale. Pas is altyd mooi, maar met die mis kan ek nie veel sien nie. Soos Barrydale nader kom raak die weer dadelik anders en...
  5. grim101

    See tot Karoo met my Vstrom

    Na Stilbaai begin my maag te praat van honger en ek beplan om op witsand vrete te kry. Ek kry toe 'n grondpad en stoot aan, pad is taamlik hard met niks om te sien nie, en bike loop gemaklik 140kmh. Net so voor vermaaklikheid sit ek in gedagte en met geen waarskuwingsborde nie, is daar 'n...
  6. grim101

    See tot Karoo met my Vstrom

    Dan is dit oor die Gouritz brug. Jy kan dien hier het groot water afgekom met die onlangse reën. GPS wys my die pad loop kuslangs na Stilbaai, baie mooi pad, tot ek by Gourikwa reservaat se hek kom en nie verder kan ry nie. Kos toe omdraai en terug ry tot by Gourits. Glad nie spuit nie, dis...
  7. grim101

    See tot Karoo met my Vstrom

    En spot goedkoop.
  8. grim101

    See tot Karoo met my Vstrom

    Het 'n hall pass gekry by die vrou vir 2 dae se ry. Elke keer as ek nie bike ry nie dan kyk ek op marketplace na ander bikes. Vandag 400km op my vstrom gesit waarvan 250 seker grondpad was, en ek besef dan, ek het niks meer nodig nie. Dalk nie die gemaklikste, vinnigste, beste nie, maar die...
  9. grim101

    Roads in a distance.

    Gouritz
  10. grim101

    Ear Plugs for bikes.

    Gaan dit die naweek probeer.
  11. grim101

    Ear Plugs for bikes.

    Ek glo daar is manne wat baie erger dinge lek... wat vir jou erg is, is lekker vir die ander. 😀
  12. grim101

    The OOSTFIN "Sethuthuthu" Weekend, 11 - 13 October 2024

    Julle manne moet dit geniet. Braai daai kaaings maar mooi uit.
  13. grim101

    Ear Plugs for bikes.

    Het niemand nog met hulle apple pods of buds gebruik in hulle helmet nie?
  14. grim101

    Wolvekraal wegbreek

    Ek is skoon jaloers!!! Baie mooi.
  15. grim101

    A classic mini clubman, and time on my hands.

    Shame, sy het seker nog nie n regte groot een gevoel nie.
  16. grim101

    Trailers... flat tyre... No Jack !!

    I used to carry a complete hub with bearings and seals. Easy to replace.
  17. grim101

    Roads in a distance.

    Perfekte dag
  18. grim101

    Trailers... flat tyre... No Jack !!

    Also make sure wheelspanner fits on trailer nuts.
  19. grim101

    Hoeveel km het jou strom op???

    Did you get a value?
  20. grim101

    A classic mini clubman, and time on my hands.

    Jy kan groot goed in klein gaatjies druk
Top