Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. grim101

    Sold Victron Bluesmart 12V 5 A Charger

    Got mine. This one stays on the bike, previous chargers were all borrowed and then I sit with a flat battery.
  2. grim101

    Sold Victron Bluesmart 12V 5 A Charger

    I want one. WhatsApp send
  3. grim101

    My kleinboet took a tumble in Lesotho.

    Sterkte vir julle. Voel of ek hom ken soos ek dit volg. Hy het hard baklei!
  4. grim101

    Wanderlust..........!!!

    My vrou vang my gister na goed kyk op my foon...word ek nou hard mee gepraat daarna. Sy sê as ek lus is, moet ek gaan slaap dat ek oor dit kom. En dit was net auto trader, blykbaar het ons nie 'n nuwe bakkie nodig nie. 😀 So dalk moet ek liewer dat sy my vang 'n bike trip beplan.
  5. grim101

    Drone fotos/videos

    Daai kolle is interesant. Kry nou nie die ander fotos van bo af nie, maar daai kolle was duidelik sigbaar in droogte. Gister weer daar verby en daai kolle groei digter as die res van die veld op die oomblik.
  6. grim101

    Wanderlust..........!!!

    10 dae bike ry is so onmoontlik vir my, ek kan nie eers daarvan droom nie. So as jy kan, go for it. Jy kan enigetyd omdraai as jy moeg raak. Ek beplan my eerste naweek weg met bike in amper 5 jaar sonder die vrou en kinders, dis my klein droompie wat dalk waar word.
  7. grim101

    Drone fotos/videos

    2019 in die droogte teen nou 2024. Julle behoort verskil te sien. Net buite Oudtshoorn op Calitsdorp pad.
  8. grim101

    Vehicle KM's - Low vs. high

    My pa weier deesdae om te parkeer in die dorp op n Saterdae en Sondae. Een of ander rede kom ander dorp toe met 'n kar vol mense en almal sit en drink in die kar. So jou kar beteken niks vir hulle. Kan sien hoe sit die bruines veral, en elkeen het 'n glasie drank in die hand.
  9. grim101

    Vehicle KM's - Low vs. high

    Vir my gaan dit oor hoe die voertuig opgepas is. Sommiges glo 200k km is mal hoog. Praat van kilometers... wat word van al die voertuie met die hoë 500k plus kilos. Ek het al baie bakkies verkoop met meer as sulke kilos en dit verkoop vinnig, meestal aan die capies. Trim hulle die kilos? Word...
  10. grim101

    Not all fuels (diesel) are created equal?

    And all these new trucks with the advanced technology and adblu. Don't you think they will also have trouble with bad quality diesel? Vat nou maar 'n truck stop in Bfort, daar is besighede wat net hulle trokke daar volmaak. Meer en meer privaat voertuie gooi ook nou daar in. Met daai...
  11. grim101

    Not all fuels (diesel) are created equal?

    Daai garage op Bfort gaan deur meer as een tenker diesel 'n dag, glo nie hy het tyd om sy diesel te meng nie. Dieselfde trokke wat by hom aflaai, laai by ander plekke ook af.
  12. grim101

    Sold Dunlop trailmax 170/60-17 72T - Brand New - R2500

    Will this fit a 2007 Vstrom 650, currently running 150/70-17.
  13. grim101

    Nee man … Dis mal

    Vir daai geld bid ek elke dag dat hulle hom steel. Dis mal!!
  14. grim101

    Electric vehicles. Wow. Just wow!

    https://www.carsguide.com.au/car-news/major-ev-breakthrough-chinese-brand-nio-testing-electric-car-with-1000km-range-to-battle
  15. grim101

    Hartseer WhatsApp gesprek met my biker kollega

    So laaitie wil mens sommer vir 'n spin vat! My twee is ook so as hulle enige ryding sien wat vir hulle mooi is...pappa kyk die mooi bike...tot hulle begin sê kyk die mooi meisies 😀 My vrou raak nou nog kwaad vir my as ons saam uitstap en sy draai om en eks weg, dan het ek iets mooi gesien of...
  16. grim101

    Hartseer WhatsApp gesprek met my biker kollega

    Myne wil die naweek saam my bike ry, het hulle al om die blok gevat. Opgewonde sê ek kom ons gaan was die bike want hys toe onder stof. Was daai twee mannetjies teleurgesteld, nes ek, toe battery morsdood is. Probeer weer volgende naweek.
  17. grim101

    ATTGAT....?

    Baadjie is net gemakliker as klere wat rond wapper. Ry partykeer na my pel se plaas 15km buite dorp in 'n tshirt en kort broek. Oor 120 dan voel dit of my klere uitrek van die wind.
  18. grim101

    Sorted Pellet geweer

    Nee wat, daai gewoont sal nooit weggaan nie. My mond is vol as ek skiet. Het jy al probeer om een uit jou sak te kry as jy haastig is.
  19. grim101

    Sorted Pellet geweer

    self geskrik toe ek by toonbank kom en sien koöperasie vrae R170 'n boks.
  20. grim101

    Sorted Pellet geweer

    Dankie julle. Ek is uitgesort.
Top