Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. grim101

    Sorted Pellet geweer

    Daai werk net tydelik :)
  2. grim101

    Sorted Pellet geweer

    Opsoek na 'n moderne windbuks wat rondlê. My windbuks is stokoud en val uitmekaar. Duiwe lag al vir my as ek op hulle mik. Het 'n probleem met duiwe wat alarms afsit en mors binne warehouse. Laat weet as julle iets het.
  3. grim101

    Electric vehicles. Wow. Just wow!

    Awesome. Enjoy! Hope you will keep us updated with real world data about the vehicle.
  4. grim101

    Pictures that makes you wanna ride !

    Middel van nerens
  5. grim101

    Roads in a distance.

    Tussen merweville en sutherland
  6. grim101

    Post your all time favourite travel/riding pic

    12 jaar terug... Toe 'n KLR nog goed genoeg was vir twee Toe my vrou nog my girlfriend was Toe werk nog 2de gekom het Toe 3 vriende die laaste keer saam gery het Toe daar nog nie kinders was nie Toe tyd nog beskikbaar was 12 jaar terug...toe die lewe makliker gevoel het.
  7. grim101

    Down on the farm with the Bushlander

    Het ook sulke mense geken wat daai musiek luister, maar ek is seker hulle was op iets, want hulle staar net so na die mure :):):) Terg net, daar is musiek vir alle tye.
  8. grim101

    Down on the farm with the Bushlander

    Eks gou stoor toe en dis naby die "previously disadvantaged" woonbuurt, hoor van ver 'n gedruis aankom voor ek nog mense sien. Staan en kyk wat kom aan...ek hoor kaptein span die seile...en 'n moerse boks wat in die hand gedra word. Jy kan sien hy hang soos daai boks swaar is. Kurt is oral 'n...
  9. grim101

    Down on the farm with the Bushlander

    Dan loop hy kilometers ver met daai 20kg boombox op sy skouer dorp toe en terug. Hier by ons noem hulle hom 'n boksie. Hoe groter jou boksie, hoe meer status het jy. Party speel so hard jy kan niks uitmaak nie dis net 'n geblêr soos daai speaker probeer heel bly. Vandag het hy 'n boksie...
  10. grim101

    A classic mini clubman, and time on my hands.

    Ek het laaste keer die hele boud natgemaak.
  11. grim101

    A classic mini clubman, and time on my hands.

    Is 'n 50ml loctite regtig R700+
  12. grim101

    New Tyre Day - Burnout Tradition

    Net die aan in die kak... ek sou maande se kak gehad het 😃
  13. grim101

    New Tyre Day - Burnout Tradition

    En jy gaan dalk nooit weet nie
  14. grim101

    A Strong Back: The Adventures of Tom Mc Sherry

    Sterkte, moet nou nie heeltemal vergeet van ons nie.
  15. grim101

    Down on the farm with the Bushlander

    Hulle vrek maklik. Nog nooit by kuikenhokke gekom waar daar nie lyke rondlê nie.
  16. grim101

    1300 GS BeeMwee.

    Daar kom so baie nuwe modelle uit, idees van hoe om hom te laat lyk moet mos opraak. Dis wanneer dinge so raak.
  17. grim101

    2025 BMW GSA 1300 launched

    Almal praat, maar wat sal hy kos? Sien bo iemand praat van R500k...
  18. grim101

    Residual Finance for bikes

    Ek voel ook so oor ry goed, al moet ek vir eers na ander sin kyk en oor gesels. Almal het hulle passie en almal verstaan nie. As jy dit kan beksotig, leef dit uit, maar moet nou nie bedonderd wees en iets koop wat jy weet jy gaan nie kan beksotig nie. Dan raak daai passie vinnig bitter.
  19. grim101

    Residual Finance for bikes

    Dis net anderste! Hoe kry jy jou werkers minder produktief, betaal hulle meer. Party mense kan jy R100k n maand gee en hulle sal nogsteeds niks hê nie.
  20. grim101

    Residual Finance for bikes

    Solank hy net hello pappa sê die eerste keer wat julle ontmoet... 😂
Top