Kry die prentjie... 17 jaar oud... oppad skool toe. Vier van ons... ek op my 1990s XT 250 met 125 stickers op, vriende op
Honda mtx 50
Yamaha tzr 125
DT 125
Kry mekaar elke oggend op die hoek en dan is dit 2 km se dice skool toe, jy wil net nie agter ry nie, want dan is jy die ene 2 stroke rook...
Finansies glo ek speel 'n rol, praat uit ervaring met my 3 jarige tweeling, asook alleen tyd maak om bike te ry. Voel vir my lekkerder om die lities te laai en oor die berg te ry met die bakkie.
Ek het my van 16 tot 30 voluit geniet met my bike, en hy staan nogsteeds hier, en sys nogsteeds so...
Tye was anders gewees. Eerste keer wat ek 'n loslyf raakloop en hom oopmaak, het ek my verkyk aan daai snormossel wat soos n vis oopgevlek lê. Nie die mooiste ding nie, maar soos ek uitgevind het met tyd, definitief die lekkerste.