Eish, onthou jy nog die dae...dankie tog dis omtrent vier jaar laas wat ek moes commute in die stad. Soos genoem, lanesplitting is n voorreg - as jy kak maak gaan iemand dit afvat so moenie n boks wees nie.
Wat dit tricky maak is dat daar slegs een 'baan' is vir die splitters. Van ons hou van...