Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Bliknêrs

    Just beautiful bikes - designs, mods and graphics

    Kyk, Kawa kon darem op n stadium bikes bou wat met n man praat. Ek het so een begeer met alles wat ek gehad het.
  2. Bliknêrs

    rAV IN bAVIAANS EN dIE hEL

    Ons is al daar in met die werk se Bantam. Jy sal fine wees.
  3. Bliknêrs

    Na al die jare leer ek nog iets van vroulief

    Ek sien die volgende aanlyn: 35 years anniversary : Paper is a traditional gift while Clock is a modern one. Papier? Watse papier? Dit klink of dit my in die mopeilikheid gaan kry.
  4. Bliknêrs

    Na al die jare leer ek nog iets van vroulief

    Probably. But make the most of it!
  5. Bliknêrs

    Mossel Bay day ride during holidays 28th Dec 2024

    Great idea Tony I would have loved to join. Remember that December ridee we used to do? I still have photos of us laying in the mountain streams after over heating! I'm not home during that time.
  6. Bliknêrs

    Na al die jare leer ek nog iets van vroulief

    Volg Churchill se raad. Sluk maar.
  7. Bliknêrs

    Na al die jare leer ek nog iets van vroulief

    Ek dink myne het n vroeë tipe Alzheimers want sy sê nou die dag sy kan nie onthou wat sy ooit in my gesien het nie.
  8. Bliknêrs

    Na al die jare leer ek nog iets van vroulief

    Baie geluk en welgedaan! Julle is dan seker ook al langer getroud as wat julle single was!
  9. Bliknêrs

    Na al die jare leer ek nog iets van vroulief

    Nee jissie 2SD sy klim nie agterop die XR nie. Ek het so n 1984 XR 500RE gehad toe ons nog uitgegaan het. So lift ek haar in Darling straat af. Sy het n kort rokkie aan en een van die Capies gooi haar “Check daai boud.” Sy onthou dit vandag nog en ek herrinder haar kort kort daaraan!
  10. Bliknêrs

    Na al die jare leer ek nog iets van vroulief

    Op 2 Desember was my 35 ste huweliksherdenking. So ry ons PE toe vir n paar dae, en ons het n fantastiese tyd. Vandag moet ons terug van PE af. Vroulief stress voor die tyd want dis vêr. Ek belowe ons boek haar in n B&B in as dit nie anders kan nie. Maar daar leer ek sowaar nog iets van haar...
  11. Bliknêrs

    Knysna Houseboats

    When the tide on the Breede River, where the Malgas ones operate, changes overnight you face the opposite direction when you wake up and continue your journey…..
  12. Bliknêrs

    Knysna Houseboats

    Sy se ja hy doen dit nog net nie die vlg 10 dae nie.
  13. Bliknêrs

    Knysna Houseboats

    Ons het al n huisboot op Knysna se lagoon gehuur sowel as van die op Malgas. Altwee was bitter lekker. Ek sal dit enige tyd wrer doen. My seun se meisie se oupa het die hotel op Malgas met die huisbote, maar ek verbeel my sy het gese hy huur nie meer die huisbote uit nie of hulle is beskadig of...
  14. Bliknêrs

    Rug sak

    Ek het reggekom met Dookie. Dankie!!
  15. Bliknêrs

    Wil bietjie gaan Bike Ry.....🥺🥺🥺🥺

    Doen dit. As jy so n geleentheid kry moet jy dit vat anders begin die noodlot jou ignoreer. Ons sit vanoggend in PE langs die see ook agv n impulsiewe besluit.
  16. Bliknêrs

    Rug sak

    Dit lyk na n contender. Wat is jou prys?
  17. Bliknêrs

    Rug sak

    You are always willing to help thanks Lars 👍👍👍
  18. Bliknêrs

    Rug sak

    Thanks Lars I am looking to buy a replacement for my old bag.
Top