My dad couldn't get along with the silly Telkom phone so I put the Sim in an old iPhone and he is still using it. Its locked to a specific tower though.
Al die panniers en top bokse is vir die tente en kamptoerusting wat hulle nooit gebruik nie.
Ek het hard probeer vasbyt maar het ophou kyk toe die eerste vettie probeer stop en summier omdop.
Ek ry nog myne - beplan om bietjie Sederberg toe te ry later die maand!
Kan nie sien dat ek hom sommer sal verkoop nie.
Die lys van mods is lank.
Ek wens nog ek kon n paar kort levers iewers kry wat sal pas.
En die carb.