Die legend tax besigheid is maar net n internet sêding.
Vir n ou bike om sy waarde goed te hou moet hy aanloklik wees om een of ander rede. Dit kan sentimenteel, esteties, tegnologies, agv reputasie en selfs betroubaarheid wees. Daar is seker nog redes waaraan ek nie kan dink nie, almal verskil...