Soos julle kan sien, eindig dag twee in Doringkloof, Baviaans, waar ons met Ruan gereël het vir braaipakke, hout, lê-plek en ys.
Ek het gedink om van hier te ry deur Grootrivierpoort na Steytlerville, maar die ry plekke vanaf Steytlerville lyk op die oog af nie goed.
Wie ken lekker paadjies in...