Baie dankie Chris.
Jare terug het die mouterbike ryer Mouton van Zyl elke maand in die burger n rit-artikel geplaas met aanwysings soos joune hierbo. Draai regs 300m na die Botrivier vulstasie, ry aaan vir 2 km, draai links op grondpad, ens.
Dit was vir my heerlik om sy instruksies/aanwysings...