Dis nou maar wors vir local verskaffers.
Selfde hier in NZ. Ek koop gereeld goeters direk van AUS wat cheaper is as NZ maar duurder as direk van China/Vietnam. Rede, die Aussie companies het baie beter client service as Temu etc.
In NZ kan mens kar/bakkie/bike stuff tot R10,000 (NZ$1,000)...