Beste van alles is Hennie, my gewig bly dieselfde en ek is baie aktief. Eerlike waarheid, die jaar is die hardste wat ek in 5 jaar in Amerika ervaar met betrekking tot fisiese werk. Sodra iemand in die span slap le moet iemand anders harder werk om sukses te handhaaf anders is ons sommer nou-nou...