Die agterveer is regtig pap ook, en dis nie n ‘miskien kyk ba opgradeer’ maar n moet. Ek weeg 105 en met my rakkie en pannier rakkies agter hang die gat.
Ek moet nog my shock laat doen, en sal n fermer veer laat insit. Pasop net vir ‘te ferm’ anders ry jy letterlik n pogo stick en werk shock...