Die ou en die fokken meerderheid van die wêreld.
Koop n R180K bike en spaar op olie. Befokte plan. Was sommer die oliefilter ook net met petrol uit. Dan is alles befok.
Bike shops maak so baie geld uit olie iut ons hoef fokkol anders te verkoop, net 4 liter olie n dag en ons cover.
Vet.