Nee, jy verstaan nie, customers wat so werk, dan moet ons dit fix, en vinnig, en vir goedkoop, want hy het nie eintlik geld nie, dit is hoekom hy dit self getry het.
Het ruk terug XR 650 gehad wat self geservice is toe draai hulle nie sumpplug vas nie, so hy spaar R2000 op service en betaal ons...