Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. VaalBaas

    An Apology........

    ...en dik vingers🤣
  2. VaalBaas

    An Apology........

    I think a lot, but dont type a lot.....more should do that... On the other hand, we need to laugh, giggle, frown...so all... just be all you can be
  3. VaalBaas

    HP2's Bikes and Parts For Sale

    Ek het jou n prys gevra...😁🤣🤣
  4. VaalBaas

    10" tyres - where?

    Yep, that is more or less what it is. Black gold 😅 Got it from my local a while ago.
  5. VaalBaas

    For Sale BMW1200 GS 06 model - Spares for sale

    Gaan hier inchip.. Met die bou van Chris se karretjie het ons agtergekom dat my 07 GSA se raam verskil van sy 06 GS. Die centre stand hegunte moes gebruik word, maar kan nie presies onthou waar die verskille presies was nie.
  6. VaalBaas

    Girls & Drinks

    Jy het fokus verloor :unsure: :ROFLMAO: :ROFLMAO: :ROFLMAO:
  7. VaalBaas

    Where has your bike taken you today?

    Toetsstasie toe en terug en om die vervelige deel tusssen Wellington en hier( @2StrokeDan )te vermy, die spoorpad tot op Hermon en grond vandaar tot Wellington...daar met alles aangekom (alhoewel die brieklig gebreek was) en so lyk hy hier by die huis. Lig werk, so hy is deur die toets
  8. VaalBaas

    For Sale BMW1200 GS 06 model - Spares for sale

    Môre Die deel is nie dalk nog heel?
  9. VaalBaas

    Advice on pins n needles

    My messe is skerp en my jas is wit...en ek kan huisbesoek ook doen🤣🤣
  10. VaalBaas

    First bike that made you stop and stare ?

    I bought a CBX from an oomie when I was 25. Nicest sweetest sounding motor. Handled like shit through a corner. Realised one day that I dont have the money to fix this when it breaks and sold it.....biggest mistake thus far
  11. VaalBaas

    First bike that made you stop and stare ?

    ...en ek gaan nou nie jpk as ek sê ek het al vandag 5+ keer Manic se R18 gaan kyk nie....ek het blykbaar die lelikste cruiser, maar dink tog ek sal die grand piano wil hê😅
  12. VaalBaas

    First bike that made you stop and stare ?

    Post 1 en 2....ek kyk nog daagliks terug as ek verby hulle stap
  13. VaalBaas

    Noneking's Mancave

    Ok man....dammit...wat ander as mooi bikes in die voorgrond kon mens op daai foto comment?🥰
  14. VaalBaas

    17 j later.... uiteindelik n muffin

    Nee, jy is bietjie te vinnig vir hierdie platteland boytjie. Het hom gesê.. as dit nie die Maandag is nie sal dit volgende Maandag wees. Hulle bestel solank die parte..😅
  15. VaalBaas

    Post your "Windpomp" photos here.

    Vir n oomblik gedink jy gaan rugby kyk....
  16. VaalBaas

    Noneking's Mancave

    Bitter mooi sonsondergang...🤣🤣
  17. VaalBaas

    17 j later.... uiteindelik n muffin

    Gaan f..all help. Ek dra meestal overallbroeke :ROFLMAO: :ROFLMAO:
  18. VaalBaas

    17 j later.... uiteindelik n muffin

    Between the 8 there are 2 up to date with recalls. Manetjie daar sê ek moet hulle almal bring.... Hoekom.....sal bring as daar probleme opduik....mens maak mos nie reg wat heel is nie
  19. VaalBaas

    17 j later.... uiteindelik n muffin

    Anyway the replacement pump assembly R8500...who am I to fart against the wind🤣🤣
  20. VaalBaas

    17 j later.... uiteindelik n muffin

    Betaal mens vir die koffie daar? 😁🤣🤣
Top