Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. VaalBaas

    Birds of South Africa

    Jip, my garage bly ook maar oopstaan😅👍
  2. VaalBaas

    Birds of South Africa

    Die verhaal van Mossie
  3. VaalBaas

    Birds of South Africa

    Anner vriend vertel my vandag van die mossie wat n jaar en 2 maande se lewe gedeel het. Uit n nes geval en hy maak n reddingspoging....suksesvol. sy tjomma, gaan saam met hom werk toe party dae, ander dae erens ander in die Melkbos omgewing, maar elke aand in die waskamer in n verestoffer hom...
  4. VaalBaas

    Birds of South Africa

    Happy days Hulle het gister seker maar inspeksie gedoen en die plan heroorweeg, maar vanggend is hulle weer aan die bou
  5. VaalBaas

    Birds of South Africa

    Die swaeltjies wou nie vir my luister dat hulle nie teen die foam celing moet nesbou nie. Wou toe hulle begin vir hulle ankers indraai, maar my vrou keer toe eers. Vanoggend lê die modder op die vloer, toe help ek maar bietjie 🙃 Sal maar sien of hulle die hulp aanvaar
  6. VaalBaas

    Why are Dual Sport Riders So Old?

    Jip, die fokkertjies is bederf...
  7. VaalBaas

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    So 3 weke terug misgus sy Maja hond haar met due bakkie wat n wa gehak het en beland onder die wa se wiel....haar agter been liederlik vergruis....R35000 later. Sy woorde. ..Wat anders kan mens doen?
  8. VaalBaas

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    My span le vanaand weer en snork die stilte uit loadshedding .... So maak ek die som. Al 3 is ouer as ek, maar ter versagting. Vaalnoi sê as sy my so n stamp in die ribbes gee is ek eers stil vit n wyle... My oudste(Jenny) voel n veer🤣🤣
  9. VaalBaas

    Would you ride one of these?

    Ja, now it will be blade size...
  10. VaalBaas

    Sold !!FS!! 2012 BMW R1200RT

    Janee, alweer een
  11. VaalBaas

    Would you ride one of these?

    Ek het al n paar maal in my moer moes vlieg, so hoekom nie nog n keer nie?😝🤣🤣
  12. VaalBaas

    DO YOU PARTAKE ?

    Nou wat jy langs die see lê hou jy jou upstairs né
  13. VaalBaas

    DO YOU PARTAKE ?

    Merlot...almal se lot🤜🤣
  14. VaalBaas

    DO YOU PARTAKE ?

    Ek het vanmiddag varsgebakte brood persent gekry....aandete was dit met botter en bottel rooiwyn. My vrou se gedagte om tie sommer nagmaal te hou🤣🤣🤘
  15. VaalBaas

    DO YOU PARTAKE ?

    Verdomde klomp kerkbroers jou nou so straf🤣🤣
  16. VaalBaas

    DO YOU PARTAKE ?

    Man, hou so voort. Jy helder baie dull dae op👍🤣
  17. VaalBaas

    DO YOU PARTAKE ?

    Jou sinskonstruksie is verseker beter as Trevor sin🤣🤣 Vir die res.....gaan voort.
  18. VaalBaas

    DO YOU PARTAKE ?

    Waar is Danie. Hy moet van vakansie terugkom. Ons BMW manne is vir n slag uit die spervuur. Ons ry van motorad na koffieshop vir n Latte en muffins. Fokollie tyd vir bier drink langs die pad
  19. VaalBaas

    Keeping a compressor pressurised

    Neewat, dink nie so. Moet seker maar net meer gereeld die water aftap
  20. VaalBaas

    Mug Shots (index on page 1)

    Hoop nie daai brother from another mother gaan verder bike ry daar nie🤣🤣😜
Top