Ek was gister by my 7 jarige seun se laaste bulletjie rugby westryd van die seisoen.
Hulle speel nog "tag rugby"
Dit maak my de moer in, want ons het al in sub a mekaar ge duik laat die bloed loop.
Nou se mense dit is sodat hulle nie bang word vir rugby op n jong ouderdom nie - kak man!!!
As jy...