Ja manne dis weer dai tyd van die jaar, die hoeveelheid adventure fietse raak elke jaar net meer en meer en baie manne kom elke jaar terug vir die eg Suide braaivleis en koue Namibia biere.
Jy kan kom kamp opslaan of jy kan lekker lig travel en 1 van ons tente dorp tente kom oorbly (bring net...