Ja nee kyk....TAU laat lyk alles maklik, maar ek moet sé, dai AT is ongelooflik smooth en goed gebalanseerd en baie ligter op brandstof as die KTM's en loop ook BAIE koeler as die KTM's...wat ek eintlik bedoel is dat die AT n bedonnerde bike is....sekr hoekom daar meer AT's in Australie verkoop...