Ai man...wees n pel en begrawe vir my 20l petrol iewers in die Marienfluss :biggrin:
Jy moet asb kontak nrs kry van die ouens wat petrol verkoop asb man......ek het n fobie oor sonder petrol gaan staan..ek sal jou bel voor ek hier op ry net om te hoor of daar enigge spesifieke waarskuwings of...