Tubeless you agterwiel, but never jou voorwiel.
Dis makliker om n voorwiel te patch, so hou hom met n tube.
As jou agterwiel puncture Gaan jy nie so rondgefok word soos wanneer jou voorwiel puncture nie
I moved mine on the 950 to below the headlight in open airflow. Heat is a killer of everything, still don't say its the cause but it's recommended worldwide๐๐๐๐
Want hy lyk befok, Soos n 1200GSA.
Ek is jammer, maar daai gedrog wat KTM as n 390 adv r wil verkoop Kan hulle maar hou, die estetiese is baie belangrik. Jy moet terugkyk as jy wegloop, Anders Kan jy maar los.
Die 300 is die CBR se motor, seker bietjie ge-detune, so hy Kan defnitief ooploop.
My 400r Kan seker ook 120+km/h hardloop, maar Ek vat dit maar rustig.