Maar Jac, die manier wat jy travel sal Ek by jou KLR bly. Onthou, Ek het daai Djebel gehad ook, en die 250 is for the win Al die pad. Jy ry alleen, so spoed is nie belangrik nie. Die 650 is swaarder, dalk meer pakplek, maar hoër, jy sal nie glo hoe hoog daai 400 is nie, moet op die stand staan...