My punt is, en ek dink supervan stem saam, is dat ek by die spoedgrens gaan hou, en as jy 10km/h vinniger wil ry, geen probleem. Maar ek gaan eers verby stadiger verkeer ry, en dan vir jou plek maak. Ek gaan nie tussen 'n klomp ouens wat 80 of 90 ry indonner om jou NOU te laat verbykom nie...