Hi Petri,
Ek gebruik Bertie hier in Pretoria vir eenige spuitverf werk op motorfietse. Dis al wat hy doen, maak fietse mooi. Toe hy my Dakar gedoen het het hy aangedui die tipe "plastiek" bepaal watter metode en tipe verf wat gebruik word om dit te restoreer. Ouer fietse , soos die "Fugly"...