Nee wat, soos jy se, ouvrou stories. Hulle sal nie in jou hare vassit nie. Hulle mag jou dalk byt as jy julle probeer hanteer, maar watter wilde dier gaan dit nie doen nie?
As jy een moet hanteer - bv om hom uit die huis te kry, tel hom met n lap op, versigtig want hulle vlerke moenie beskadig...