Dobry den honne,
Die gher lever en die starter saam oppie selfde shaft maag snaaks vertoon, maar .....
Daardie bikes was taai! Seized piston somer laat afkoel, bietjie 2slag olie innie fonkprop gatjie - kick,kick,kick, somer met die snaakse starter en sy het geloop!
En laat ons nie vergeet wie...