Weet jy, Dors, ek stem heeltemal saam.
Daar is wel uitsonderings, en jy kom mos uit die wereld, waar ek myself gehuisves het.
Ek het groot Marico 42 jaar gelede vir die eerste keer gesien, en ek wil amper se, dit was daardie tyd meer lewendig. Daar was twee banke, daar was meer bedryf, ensv...