Ja nee....
Ek moes nou die dag seat covers afhaal van n voertuig wat di eienaar aan WBC wou verkoop.... Ek het gewonder hoekom.....
Later toe ek afgehaal het, besef ek hierdie 4x4 was in seewater gedoop...
Seesand en fyn roes oorals.
Het vir my gelyk dat daar vasgesit was oppi strand launch met...