Ek het 1200 gehad vir vier jaar, het nou my 800 al vir drie jaar. Ek het die wegtrek en top end van die 1200 gemis, so vir ń week... Na die eerste week se daily commute het ek die 1200 vergeet! Ja ook die groot screen opgesit, comfort seat en die voorste vurke ge-Wilber. Awesome fiets ...