Skoonma- hulle het die 26 ste by ons aangekom. My gat het behoorlik gejik om op my bike te klim en net impulsief erens heen te ry. Nou lees ek jou storie... Jou drol! Volgende keer bel my asb. dan join ek jou! Jy weet mos dis moeilikheid soek om alleen op trips te gaan!!!