Dis hoekom ek nie sommer van teerpaaie afklim nie. Ek het 'n plakker gemaak wat op my kar se venster net onder die lisensie skyf sit en ook op die kant van my motorfiets. Beide het my naam, mediese nood nommer en my seun se sel nr op het. Ek check ook so af en toe die verval datum op enige...