Netso, en hulle weet wat is 'n Saterdag, dan kry hulle elk 'n Petsmince pattie op die kole gedoen. 4 uur elke middag begin my 2 om my draai, dan is dit tyd vir hulle worsie treat. Spar in Nigel verkoop so uitgedroogde wors wat ek seker is verby "sell by" datum gewone wors is, R36.99/kg.