Kyk, die meerkat-ding pla my nie baie nie - dit lyk net fekkin stupid in verkeer, maar dan kry jy manne waar jy nie weet of hulle lane-split of nie, want hulle lyk soos n donerse klomp F1 karre wat tyres opwarm. Weave in en uit verkeer - lyk of hulle moerse vinnig is, maar dis net omdat hulle...