No, no, NO!!! Ffs! Die enigste mense vir wie ek jammer is, is sy familie!
Dit sal my nie verbaas as hulle hierdie manne op klagtes van Roekelose/Nalatige bestuur vervolg nie en hulle donerse lisensies wegvat nie. Dit kon my vrou en kinders in die ander voertuig wees.