So daar was toe wragtag nie eers iemand wat wou saam ry nie. Spring toe maar weg op my eie. Werk deur Elandsbaai, stop by padstal vir koffie, Lambertsbaai en toe Clanwilliam, Maak Tenk vol en dis 39’c. Vang die pad na Wuppertal en dis nogsteeds 39, Jeeptrack, Eselbank (die paadjie is nogals...