Toe ek by Oasis aankom was Mof alreeds daar en kort daarna arriveer Burb. hy het so bietjie vamn 'n draai gery, net so 300km extra. ;D
Later to daag Beserker op en ons kuier toe maar lekker die aand in met van Chantal se berugte Ribs oppi borde
Vroeg oggend to doen ons toe die normale...
Ek besluit toe om te stop daar by Vaalbaas in Gouda vir bietjie snax saam met die rugby. Baie oulike setup wat hy daar het en ek kry toe sommer wavrag droe wors om saam te vat.
Ok, dis nog nie te laat om te join nie, Kom bymekaar by Oasis later vanmiddag, jy sal kan terug wees inni Kaap laat Sondag.
Indien daar 'n admin is wat die hele spul kan skuif na Ride Reports sal dit nice wees asb.
That is no problem, as I am not doing that myself, I leave that to those that know how. Can I order one from you ASAP please. [email protected] for payment stuff.
Hey, ! Ek beplan om so net na 11h00 by Oasis te wees. Juis sodat ons draai kan gaan ry in die middag, jy beter daar wees. Dave gaan ook probeer om vroeer vrydag daar te wees.
Hi
My gearlever is extended om plek te maak vir size 15 mx boot, kan jy een maak wat meer beskerming hoer op sal gee? sien op die foto waar my lever raak
Vaalbaas, dink ek moet veilig speel, kan jy 2 kanne van 5l vir my bring, al kan ek nie alles ingooi nie, sal ons dit in ander bikes ook gooi. dan hoef Beserker nie bottels te dra nie. Hoogs waardeer Ou Maat