Julle maak my deurmekaar....ja, en ek is tegnies erg gestremd. So, watter olie word aanbeveel vir voorste shock? En hoeveel daarvan?
Het een voorste shock wat lek en wil albei seëls vervang. Gaan daar van die olie verlore met die proses, moet al die olie vervang word of top mens net op?