Ek geniet myne erg baie. (2018)
Maar soos Dan sê, die fiets neig maar hardcore se kant toe, veral as mens bietjie ouer raak…..
Terwyl ons albei klaarblyklik naby aan Runner is voel gerus welkom om my te PM as jy wil kom kyk, sit, voel, luister of dalk ‘n draai wil ry.