Ek kan nie voorstelle maak tov van ander ander bandfabrikate nie maar myne met Anakee 3 het nou 15k op, voor en agter. Meestal teerpad. Agterband moet nou vervang word, middel loopvlak raak nou glad. Voor skat ek nog goed vir so 4k. Ek dink hierdie is 'n ideale padband, goeie hantering en skrik...