well said Tau!
toe ek weer besluit het ek koop 'n bike na 15jaar se nie ry nie het BMW se looks en bemarking my aandag getrek. Ja ek het jare terug ook die 650 Dakar gery en selfs Suzukis op my dae. Daar is ook niks fout met KTM, Honda of selfs Triumph se adventure bikes nie. My eie persoonlike...
https://www.atlasgear.co.za/product-brands/tankwa/?gclid=CjwKCAiA76-dBhByEiwAA0_s9dbclGz_axG_lrcTe22aso-jEANhaADTDz96CIoKwd34K_iYxfKRGRoCVFsQAvD_BwE
only heard good things about their gear.
my bike het darem so 3000km terug sy groot 40 000km diens gehad by BMW. ek sien op die faktuur is die steering head bearings vervang en remskoene. Ek moet nog gewoond raak aan die ketting se raserigheid want ek luister maar heeltyd vir ongewonde geluide as ek ry. Seker maar my OCD :)
dankie vir...
wat sou die bearing failure veroorsaak het? Ek is maar 'n newbie op my Adventure bike so wil graag leer en weet waarvoor om uit te kyk om probleme te voorkom.