hi Manic, Etienne se 2 brackets maak 'n groot verskil in die beweging van die hele skerm. Hy het natuurlik nog flex oor aan die bokant en dis baie minder as wat die hele skerm beweeg het op die OEM se flimsy "spring tension". Ek het nog geensins ervaar daar is meer beweging op die bike as jy in...