ek stem saam Johan, alhoewel ek dink die Truimph is 'n goeie bike. Ek dink net met BMW wat soveel meer verteenwoordiging oor die land het en baie goeie diens lewer is my geld veiliger in die meer bekende duitse maak. (my opinie) Ek hou ook baie van die Africa twin in DCT maar om een te kry om...