Ok, so ek het in die donker terug gery, sonder helmet na ons slaap plek, en 'n doringboom tak wat in die pad
gehang het, het my in die gesig geklap. :rolleyes:
Lyk my julle klomp old timers is uitgehonger of sal ek eerder sê desperaat vir entertainment 👀