Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. petri oosthuizen

    Lane splitting is the same as entitled cyclists who think they own the roads

    Hulle se as daai rooi kolletjie groen word kan jy hom vat
  2. petri oosthuizen

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    Bea se boyfriend😊😊🥰
  3. petri oosthuizen

    For Sale POSTIE 110 barn find (Tankwa)

    Wel... Die pressure is nou van my af Met @SteakandAle se alemintige Bod Issue is ek moet hom nog in die Vrystaat kry So @SteakandAle Ek skuld jou n , wel, steak and ale
  4. petri oosthuizen

    For Sale POSTIE 110 barn find (Tankwa)

    Ja maar "na die naweek" kan enigiets beteken
  5. petri oosthuizen

    For Sale POSTIE 110 barn find (Tankwa)

    Jirre die is nou Pressure.....🙇‍♂️
  6. petri oosthuizen

    1300 GSA

    Fok dis 2 MOOI bikes wat jy nou daar het🤩🤩😛😛
  7. petri oosthuizen

    1300 GSA

    See what you mean by sitting more "on top" than "inside" the beast I personally like "inside" , but maybe because I'm a kortgat
  8. petri oosthuizen

    For Sale POSTIE 110 barn find (Tankwa)

    @dieterf Wanneer stop die "auction"? My maag beginne al loop van spanning
  9. petri oosthuizen

    1300 GSA

    @Brucet Nice write up!! STUNNING bike, again-I just LOVE the "boxiness", barks back (for me) to the old 100 G/S Paris Dakar
  10. petri oosthuizen

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    LAASTE iets van ons klein Mike Maar dis so mooi Alina by ons se klein seuntjie noem hom "Aikie" Dis wat sy gister vir my Whatsapp.... Die 2 was Moerse pelle, saam so gele en paas iers eet, lat die SPOEG spat😁 En koekies. Tatu vat n hap, dan kry Mike n hap, en so gaan dit aan
  11. petri oosthuizen

    1250 engine noise

    Ja, of maak of jy self rondkyk waar die geraas vandaan kom😄
  12. petri oosthuizen

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    Baas vannie Huis Julle bly maar net saam met hom😄
  13. petri oosthuizen

    Honda CT90 - Postie help required

    Moer mooi Het laasweek Jacques sn ook gesien EN sy 300....op hom gesit (die 300, nie Jacques nie) Fokken nice.......my Bank Manager het slapelose nagte😊😊😆
  14. petri oosthuizen

    For Sale POSTIE 110 barn find (Tankwa)

    Gotta do what you gotta do, Mate Go ALL IN 🤠
  15. petri oosthuizen

    Seen 2006 1200 Adv in Bethlehem

    Ek skat hom ook so 65/70/75, daar rond MAAR ja, not my Monkey not my Circus
  16. petri oosthuizen

    Seen 2006 1200 Adv in Bethlehem

    Haar ad is in OP? Vir haar gese as sy wil kan ons die scoot gaan haal en hier trek, sal dan bietjie meer detail seker he
  17. petri oosthuizen

    Seen 2006 1200 Adv in Bethlehem

    Bike het alu top box en panniers, nou net vir Chantelle gevra
  18. petri oosthuizen

    Seen 2006 1200 Adv in Bethlehem

    Ons het laasmaand Sev se 1200 (standard), redelik ekstras, 86000km, verkoop vir so R 63000, om te "compare" Die een het nice zost, screen, ekstra sakkies en kakkies, en sy praat ook van "tasse" Ek weet nou nie watse panniers dit is nie, maar hy het
  19. petri oosthuizen

    KTM Trouble

    Nee kyk Daai manne het die anner manne maar net laat wens Ek onthou daai een jaar, ek dink 5 het gewen? In n ry? Nogal interessant gewees, hulle het so in "gelid" gery, niemand pass niemand nie, sodat hulle net daai eerste 4/5 plekke kon claim
  20. petri oosthuizen

    SHOW US PICS OF YOUR PETS - Poll added

    Hom nou net begrawe, daar langs ons liefste Lilah Hond Ja wat Die GROOT job is nou om vir Bea 8uur te bel😵‍💫🥺🥺😩
Top